DIE NOSTALGIE VAN STOOMTREINE

DIE NOSTALGIE VAN STOOMTREINE

User Photo
RudieRousseau

3 months
28 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Lank lank gelede was hierdie Prinsesse van die Staalspoor die hele land vol. 'n Vakansie met die trein was 'n vakansie op sy eie. Ek het so baie vir my Ouma op Cradock in die Oos - Kaap gaan kuier. Vanaf Kroonstad al die pad tot in P.E. was dit stoom. Ai wens ek kon julle so 40 jaar terug gevat het in hierdie ongelooflike nostalgiese dae.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com