nasorg van slagoffers, kzn, 16julie2021

nasorg van slagoffers, kzn, 16julie2021

User Photo
Boerelegioen

2 weeks
48 Views
Share 0 0
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboere
Om die nood in KZN te help verlig benodig ons die volgende asb:

Enige nie bederfbare voedsel soos pasta, rys, suiker mieliemeel, blikkieskos, kookoli, sout pepper, koffie tee, Bokse melk, energie stafies kanne water,
Baba kosse en melk
Doeke alle sizes
Shampoo
Gesigseep
Sanitere ware
Tandepasta
Pleisters
Betadine salf
Vicks
Verkoue medikasie ens
honde en kat kos
Kontant donasies sodat trokke kan ry en beveiliging gedoen kan word

FNB
Boerelegioen
627 8313 4457

paypall: info@boerelegioen.co.za

Gebruik asb KZN NOOD as verwysing

Ons het reeds n trok wat vanaf Secunda kan vetrek. Omligende dorpe soos Middelburg, Witbank, Ermelo kan met Marinda kontak vir skenkings aflaai punte. 0630560996 Ons sal ook reel vir optelpunte in Bloemfontein.

www.boerelegioen.co.za

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com