Gemeenskappe trek saam, 14 julie 2021

Gemeenskappe trek saam, 14 julie 2021

User Photo
Boerelegioen

3 months
64 Views
Share 0 0
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom

Boerelegioen salueer die plaaslike gemeenskappe wat saamgespan het en hard teruggeslaan het.
Die waansinnige hordes het tot dusver eerstehands beleef dat wetsgehoorsame burgers selfs harder as die SAPD kan terugslaan.

Ons wetsgehoorsame burgers is keelvol vir wetteloosheid in Suid Afrika. Ons gaan nie verder duld dat die wettelose kriminele verder dikteer oor ons voortbestaan in Suid Afrikas nie.

Die BL roep alle Boere op om binne jou plaaslike gemeenskap by die GOS te rapporteer en jou bydrae te gaan lewer.

Die Waansinnigheid van die Zuma leierskap het nou 'n klimaat geskep waar jy met jou beste vuurwapen gaan aanmeld en help om ontslae te raak van die kriminele.

In baie gebiede waar gemeenskappe goed georganiseer is, wyfel die hordes om toe te slaan. Hulle is lafhaarts wat kan skiet, maar verskrik weghardloop as iemand terugslaan. Raak pro-aktief. Raak betrokke. Help red wat daar nog te redde is.

www.boerelegioen.co.za

Saluut

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com