Oor Zuma, ent en geloof, 8 Julie 2021

Oor Zuma, ent en geloof, 8 Julie 2021

User Photo
Boerelegioen

3 weeks
48 Views
Share 0 1
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom
Met die Zuma intrige die afgelope 24 uur, beskou die BL die magsvertoon van die SAPD teenoor die werklike bedreiging van die Zuma kamp as 'n oordoening wat die balans versteur in die toepassing van die reg.

Die entstog vir die C19 is ongetoets en daar is net te veel negatiewes wat mens dwing om beheer te neem oor jou eie liggaam en God te vertrou vir jou welstand. Bewese skadelose medikasie is dus die enigste werklike oplossing vir die uitdagings wat die sg. pandemie op ons pad gebring het.

BL vra nederig omverskoning as die Piepietol video die Israelvisie as 'n godsdiens groepering aanstoot gegee het. Die boodskap was gemik op een individu wat hom wangedra het, wat toevallig aan die groepering behoort.
Die leier van die groep, Japie van Zyl moet sy gemeentelede aanspreek wat liefdeloos aanvalle loots op organisasie leiers en kerkleiers in ons volk.

U kan u whatsapp boodskappie stuur na : 063 057 0996

U kan ook weer aansluit by die BL via die webwerf as u die volksweermag verlaat omndat u nie die "piepietol video" binne jkonteks klaar gekyk het nie.
www.boerelegioen.co.za

Saluut

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com