DIE ONVERGEETLIKE TRANS KAROO TOER NA KAAPSTAD

DIE ONVERGEETLIKE TRANS KAROO TOER NA KAAPSTAD

User Photo
RudieRousseau

3 months
46 Views
Share 0 1
Category:
Description:
Wanneer die passasiers treine weer hier in Johannesburg sal loop sal ons seker nooit weet nie en as ek so na die land kyk sal dit nooit weer wees nie. Met die sogenaamde chinese vlermuis siekte is omtrent alle elektriese kabels , sinjale en alles wat koper is gesteel. Johannesburg stasie lyk soos 'n oerwoud. Alles is rot en kaal besteel. Maar die nostalgie van eens op 'n tyd sal altyd daar bly.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com