DIE BOER VAN ST HELENA SE VERHAAL MOET VERTEL WORD - HELP ASB

DIE BOER VAN ST HELENA SE VERHAAL MOET VERTEL WORD - HELP ASB

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
80 Views
Share 0 1
Category:
Description:
Hierdie is 'n kort uittreksel uit die filmwerk waarmee ek mee besig is. En ek vra asb u finansieele bydrae om my op St Helena te kry. Dit gaan om en by R30 000.00 kos. Dis n Brise Eiland en alles daar is in Euros. Ek moet vlieg soontoe dis 4 ure. Dan 'n week se verbly om die 3 krygsgevangene kampe daar te gaan afneem. Alles is in plek. Dis net die finansies. Dan is ek op soek na 'n borg om die 2 Krygsgevangene kampe een Simonstad en een by Groenpunt te gaan afneem. Dan is daar ook 'n massagraf van 50 Boere wat ek vermoed dood geskiet is moontlik in opstand gekom in 'n massagraf waarvan baie min mense wees. My kontak nr is - 0825361917

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com