oop oë oppad na die skafot, 18junie2021

oop oë oppad na die skafot, 18junie2021

User Photo
Boerelegioen

3 weeks
9 Views
Share 0 1
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom

Dit blyk al meer dat wit mense wêreldburgers geword het, wat glo dat hulle geskiedenis iets is om nie mee te vereenselwig nie. Daarom is dit maklik vir die liberale sotte om namens ons, ons kinders en selfs namens 'n hele dorpsgemeenskap polities korrekte besluite te neem. Hierdie situasie veroorsaak nie net dat die waansinnige hordes kan maak wat hulle wil nie, maar verdeel die klein volkie aan die suidpunt van Afrika.

Staan op as jy glo in die baanbrekerswerk wat jou voorouers bereik het. Staan op as jy bedreig voel in jou land. Staan op as jy verduk en teen gediskrimineer wrod, al word jy gebrandmerk as regs.

Dit help nie volkseie organisasies probeer om ons waardes, ons kultuur ons taal en leefwyse te bevorder as daar elemenete werksaam is wat met die vyand saamwerk om ons te vernietig nie.

BL roep die wit gemeenskap van Witbank op tot aksie om vir eens en vir altyd beheer oor julle domineringsgebied te verkry en saam te staan teen lewensbedreigende elemente binne die ANC/EFF/SAKP alliansie wat die NDR onderskryf en dryf.

www.boerelegioen.co.za

Saluut

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com