Oproep tot die Boere in Transvaal, 14Junie 2021

Oproep tot die Boere in Transvaal, 14Junie 2021

User Photo
Boerelegioen

3 months
13 Views
Share 0 1
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom

Harde boodskap aan die wit en swart burgers van die RSA.
Die noodsaaklikheid van 'n volksweermag begin al hoe meer duidelik word na die rasse insident by HTS Witbank. Jy as 'n burger van daardie gemeenskap het 'n medeverantwoorderlikheid om die onreg wat die jong seun aangedoen is, te help aanspreek. Die leuens wat die hoofstroom media nou weer opdis, bewys net die gevorderdheid van die totale verval.

Soos in die anglo Boere oorlog is die drywers van die Nasionale Demokratiese Rewolusie besig om jou een-vir-een in 'n konsentrasiekamp van vrees en dwang in te begelei.

Dit het regtig nou tyd geword dat jy ons help om voete op die grond te kry wat die wet sal moet instand hou terwyl die SAPD skitter in hulle afwesigheid soos by HTS Witbank vandag. Kom in onder die volksweermag se dissiplines in en word opgelei om jouself te kan help!!

www.boerelegioen.co.za

Saluut

https://chat.whatsapp.com/GlgO3sdGSH84ZqLdb0s8i1

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com