GLO JY IN SPOKE - NIE ? EK HET AL 7 KM OP EEN PLEK GEHARDLOOP

GLO JY IN SPOKE - NIE ? EK HET AL 7 KM OP EEN PLEK GEHARDLOOP

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
18 Views
Share 0 1
Category:
Description:
Of dit nou spoke of goelery is die goed bestaan. Hier naby De Deur is die afkop man op sy motorfiets. Jy sien hoe kom hy aangery en dan ewe skielik verdwyn hy.Die spook van Uniondale. Die spoke van Kimberley is die hele wereld vol. Die spook wat op sy Doedelsak blaas op Magersfontein. Jy glo my nie.? Ek sal julle op so toer neem.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com