DIE MAJUBA VAN AFRIKAANSE FLIEK MAKERS

DIE MAJUBA VAN AFRIKAANSE FLIEK MAKERS

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
18 Views
Share 0 1
Category:
Description:
As 'n klein mannetjie nog in Pretoria het ek Saterdae oggende by Checkers gewerk en pakkies aan gestoot vir sakgeld.In Pretoria was daar 'n paar ''sopkombuis'' flieks gewees - DIE ROXY - DIE OXFORD. Dan het jy die flieks gekry waar net ryk mense heen gegaan het nl - DIE CAPITOL - STERLAND EN DIE PRESIDENT. Nou by President bioskoop het ek vir die eerste keer Jamie Uys se flieks gesien. Gekoller en getie. My eerste ''army'' fliek wat ek gesien het was Kaptein Caprivi en dit was by die Capitol reg oorkant die Polisie museum daar by kerkplein in Pretoria. Ek glo julle mis dit net soos ek.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com