Die vestiging van 'n siviele vermoeë  8Junie 2021

Die vestiging van 'n siviele vermoeë 8Junie 2021

User Photo
Boerelegioen

1 month
33 Views
Share 0 1
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom
In die lig van die paar negatiewe opmerking wil BL net die lug suiwer, dat geen organisasie by die naam aangeval is nie en dat slegs die waarskuwing tov die misleiding gebasseer is op die vrese wat BL elke dag moet hanteer. Die prentjie word geskep dat mense in groot getalle uit hulle dorpe en stede moet onttrek en vlug na sg. veilige ares en daar weer gaan probeer herbou. Die BL het 'n standpnt teen die psigose wat pos vat en ons het 'n verantwoordelikheid teenoor die onskuldige burgers om hulle betrokke te kry by inisiatief om beheer te neem oor disfunksionle gebreke wat deur die disfunksionele sttatsdiens geskep is. Die lewe moet normaal voortgaan met of sonder die insette van die staatsdiens en regering van die dag. Waar infrastruktuur in duie stort, beteken nie die einde van die diens wat gelewer behoort te word nie, maar die eerder die begin van die geleentheid om beheer te neem daaroor.

Saluut

www,boerelegioen.co.za

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com