SKOK ONTHULLINGS BY SIENER VAN RENSBURG SE GRAF  - DEEL 6

SKOK ONTHULLINGS BY SIENER VAN RENSBURG SE GRAF - DEEL 6

User Photo
RudieRousseau

1 month
36 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Uit die 100 % besoeke na Deel 1 en 2 van Prof. Raath oor Siener van Rensburg en die misleidende geskriftes van 'n paar skrywers wat gedink het hulle daar mee gaan weg kom is die naweek van 29 MEI 2021 'n oorwinnig vir Siener van Rensburg sowel as die Boerevolk. Na 'n uitnodiging aan Adriaan Snyman om sy oorspronklike geskriftes vir die publiek te kom wys het hy nooit opgedaag nie. Uit 100% was daar slegs 1 % wat nog steeds in sy boeke glo.
"Al gaan 'n leun ook hoe snel, Die waarheid haal hom in sowel". Baie dankie aan al die Volksgenote wat hierdie besonderse naweek by gewoon het. Ek waardeer dit opreg. Die waarheid het toe see gevier. Lank lewe die Boerevolk. Die naweek se verfilming bestaan uit 3 dvd.s. Kontak my indien jy al 8 oor Siener wil aankoop. Die fondse word gebruik om vir u die waarheid te bring. Dankie ook aan almal wat my altyd ondersteun.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com