As die fondamente val,10,  30 Mei 2021

As die fondamente val,10, 30 Mei 2021

User Photo
Boerelegioen

2 months
8 Views
Share 0 0
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom
www.boerelegioen.co.za
Die tema: As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
Ds. Pieter fokus vandag op die deel : Wat kan ons doen?
- Wat kan gedoen word as die bestaande ordes omvêr gegooi word en vervang word met die ashoop?
- Matt 6:21 sê : Daar waar jou skat is, daar sal jou hart wees.
1. 1ste stap is om selfondersoek te doen en te bepaal waar jou hart is. Is dit by jou skatte op die aarde of jou skatte in die hemel?
2. As jou hart by aardse rykdom is en nie by jou skatte in die hemel is nie, gaan jy alles verloor as jou prioriteite nie reg is nie.
3. Ons mense ken nie meer die woord "moenie" nie. Ons kinders steur hulle nie eens aan hulle ouers wat vir hulle soms " moenie" sê nie
4. Mense....selfs die Kinders van GOD het gewoond geraak aan die omgewing wat die heidense regering vir ons skep om in te leef. .....soos die lappop wat geliefd gevoel het op die ashoop waar sy beland het. Die ashoop het haar nuwe huis geword.
5. Kinders van GOD moet die feit ontdek dat hulle land 'n ashoop geword het....en ons doen niks!!
6. Paulus sê vir die gemeente in Korinthe om in hulle roepings te bly.....selfs die slawe moet slawe bly en die vry mense moet vry mense wees. Ons as ligdraers het nou die slawe geword van mense wat in slawerny hoort. Die ordes is omvergewerp deur die passiwiteit en blindheid van die KINDERS VAN GOD wat aan die slaap geraak het in 27 jaar. Ons het ons vryheid verruil vir die ashoop.
Daar kan iets gedoen word daaraan
Saluut

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com