Statutêre orgie in die RSA, 24 Mei 2021

Statutêre orgie in die RSA, 24 Mei 2021

User Photo
Boerelegioen

2 months
15 Views
Share 0 0
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom

In die video vaar BL se Genl. Izak van Zyl teen die regering se fatale wette wat hulle maak om die witmense skade te berokken. Hy waarsku die regering dat die ou manne geen beheer het oor jong manne wat opstaan en viglantes gaan word om hulle gebiede te herwin en te domineer nie.
Die regering is die skepper van die chaos wat op die vooraand van uitbreek is en sal self die gevolge daarvan moet dra..

In die boek van Dr Gerhard de Bruin word ie volk ook aangemoedig om hulself ekonomies te bevry van die juk van die owerheid. Hy gee waardevolle inligting. Indien u die boek wil bestel kan u dit via die webwerf se aanlynwinkel doen
Hy moedig ook die Jongmense aan om deel te word van die volksweermag en deelname aan die waardevolle "streetwise" opleiding wat BL tans beskikbaar stel.

U kan ook die boek direk by Marinda bestel by 0630570996

Sluit aan by die BL via die webwerf by : www.boerelegioen.co.za

Saluut

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com