DIE BOEREVOLK IS HIER OM TE BLY

DIE BOEREVOLK IS HIER OM TE BLY

User Photo
RudieRousseau

2 months
32 Views
Share 0 0
Category:
Description:
My dierbare vriend en Oom Piet Botha van Lichtenburg se : GOD GEE DIE MELK,MAAR JY MOET DIE EMMER GEE. Na die Tweede Vryheids Oorlog was oor die 60 000 plase verwoes, 38 000 Boervroue en kinders was deur die Britse Empire vermoor. Om en by 40 000 Boere krygsgevangenes is na St Helena , Bermuda , Indie en Ceylon weg gestuur. En die Boerevolk het uit die AS opgestaan. Omdat hulle hul geloof in ons SKEPPER behou het. Vader seen die mens wat hierna kyk asseblief. Dat hulle sal besef as hierdie Boerevolk weer kon opgestaan het so sal ons weer ons VRYHEID terug kry van U af.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com