DIE HEEL EESTE BRITSE MOORDKAMP IN SUID - AFRIKA - MAFEKING

DIE HEEL EESTE BRITSE MOORDKAMP IN SUID - AFRIKA - MAFEKING

User Photo
RudieRousseau

2 weeks
91 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Hierdie kamp was eerste gestig gewees en die res van die ander 125 het gevolg. Maar daar was drie kampe in Mafeking gewees. Ek kon die ander kamp Magogwe so 800 meter weg van die hoof kerkhof op gespoor het. Hier le 240 vergete Boervrou en kinder grafte vergete. Ook hier het die verraad van die liberale afrikaner DIE ERFENIS STIGTING ook verraad kom pleeg. 22 Boervrou en kinder grafte was opgegrou gewees en die beendere het vir meer as 5 jaar by 'n begrafnis ondernemer in Centurion gele in swart kratte toe nie die Erfenis Stigting of sy pel Die Universeteit van Pretoria nie pa wou staan oor die gemors wat hulle aan gevang het nie. Dit sal volledig in my beplande boek by gebring word.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com