MY GOD IS 'N ORDELIKE GOD - DOORNHOEK GELOFTEFEES 16 DESEMBER 2021

MY GOD IS 'N ORDELIKE GOD - DOORNHOEK GELOFTEFEES 16 DESEMBER 2021

User Photo
RudieRousseau

2 weeks
45 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Hello Boerevriende hierdie was vir my 'n onvergeetlike ervaring om saam te gewees het met Gerhard Snyman en sy Fees makkers die jaar. Dit was maar moeilik gewees om van hierdie Boere vriende afskeid te geneem het sonder om nie 'n traan te stort nie. Maar dis gelukkig nie vaarwel gewees nie ons kan nog weer gaan kuier. Wat ek die afgelope paar jaar na opgelet het is dat daar omtrent geen Geloftediens is wat praat oor die euwel van die versoeningsbrug by Bloedrivier nie? Is dit maar net aanvaarbaar dat ons GOD maar sleg gese kan word deur leiers wat openlik 'n MOKKERY maak van ons GOD? Of kyk fees kommitees maar net ander pad? Hoe lank gaan ons nog skaam wees vir ons Skepper?

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com