BY BLOEDRIVIER WAS DIE DE JAGERSDRIF KONSENTRASIEKAMP WAAROM  WAS DIT AL DIE JARE WEG GESTEEK?

BY BLOEDRIVIER WAS DIE DE JAGERSDRIF KONSENTRASIEKAMP WAAROM WAS DIT AL DIE JARE WEG GESTEEK?

User Photo
RudieRousseau

1 month
57 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Om vir 7 jaar hierdie 55 kampe te gaan afneem het was vir my 'n emosionele reis wat ek nie hier kan beskryf nie. Vanaf De Jagersdrift konsentrasiekamp na VRYHEID in Natal is so 70 km. Hier moes die Boervroue en kinders geloop het na hulle dood. Party het oppad gesterf. Waarom was hierdie geskiedenis nooit aan ons Boerevolk vertel gewees nie? Wanneer jy vanaf Dundee reis na Vryheid moet jy regs afdraai na Bloedrivier. Net voor die enkelpad brug was die konsentrasiekamp aan jou linkerkant gewees. Is daar nie 'n Boerevolksgenoot wat vir my asb 'n Bord wil skenk om die besoekers na Bloedrivier bewus te maak van wat hier gebeur het nie asb. Kontak my as jy kan help. Dis namens Die Boervroue en kinders wat in hierdie moordkampe gesterf het. Ons is dit aan hulle verskuldig.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com