DIE BLOED HET DUK GEVLOEI OP MAGERSFONTEIN. TERWYL DIE BRITTE VAL SPEEL DIE DOEDELSAK AANHOUDEND

DIE BLOED HET DUK GEVLOEI OP MAGERSFONTEIN. TERWYL DIE BRITTE VAL SPEEL DIE DOEDELSAK AANHOUDEND

User Photo
RudieRousseau

1 month
19 Views
Share 0 1
Category:
Description:
Was jy al op Magersfontein. Kyk ek het nog nooit 'n spook gesien nie maar hier het ek die mees bo- natuurlikse gevoel ooit gekry. Hier is Genl de la Rey se seun ook dood geskiet. So paar maande gelede was ek daar en die plek gaan maar agteruit. Veral die Boeremonument en kerkhof skree vir hulp vir Boere Volksgenote om daar te gaan skoon maak. As jy daar naby woon wil jy nie asb 'n hand gaan bysit nie asb

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com