SKOKKENDE ONTHULLINGS OOR DIE afrikaners WAT VRYEMESSELAARS OP ST HELENA WAS.

SKOKKENDE ONTHULLINGS OOR DIE afrikaners WAT VRYEMESSELAARS OP ST HELENA WAS.

User Photo
RudieRousseau

1 month
110 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Ek se dit elke dag daar is 'n groot verskil tussen Boer en afrikaner. WINBURG - terwyl die Boervroue en kinders by die hope sterf, staan hierdie afrikaner Vryemesselaars handegevou. Gedurende die Tweede Vryheids oorlog was Winburg die hoofstad van die Vryemesselaars gewees. Hier is ook die bewys dat Genl . Piet Cronje ook 'n Vryemesselaar was. Daarom is hy sirkus toe na die oorlog en sy eensame graf doer ver in die Wes - Transvaal. So kom die waarheid elke dag uit en ons Boerevolk moet nou wragtig begind wakker skrik. Ek vertrou regtig dat daar geen volksgenoot is wat hom besighou met die goed nie.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com