VAN SPRINGFOTEIN TOT KOFFIEFONTEIN - ONTHOU JY NOG?

VAN SPRINGFOTEIN TOT KOFFIEFONTEIN - ONTHOU JY NOG?

User Photo
RudieRousseau

1 month
25 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Ek het jare terug probeer om op hierdie vergete lyn spoorweg trollies te laat ry vir toerisme maar nou ja . . .Bitter min mense weet dat die Diamantgat op JAGERSFONTEIN nog groter en dieper is as die KIMBERLEY SE GAT. Hier het die britte ook hulle brutaliteit gewys teenoor die Boervroue en kinders deur hulle na hulle gevang is te laat afsak tot op die bodem sodat dit nie maklik was vir die Boere om hulle te bevry nie.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com