DIE SIRKUS VAN LEUNS DEUR DIE NP KOM DORP TOE . . .

DIE SIRKUS VAN LEUNS DEUR DIE NP KOM DORP TOE . . .

User Photo
RudieRousseau

5 days
13 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Die sirkus kom dorp toe. Die volgende fantastiese diere wat goed opgelei was deur die NP sal in die arena te sien wees. DIE groot LEUNS is fantasties in die arena met LEE BELOFTES op die sweefstokke. Dan is daar die narre GROOT LIEG en sy boeties ANARGIE OP DIE HORISON. En dan somer om almal te laat lag die groot nar ONS HET LEKKER VIR JULLE ALMAL GELIEG. Moenie hierdie sirkus misloop nie. Julle gaan elke oomblik geniet.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com