GENL. PIET CRONJE DIE VERRAAIER? OF WAS HY NIE ? DEUR WYLE DR. DOUW VAN DER MERWE VAN KLERKSDORP

GENL. PIET CRONJE DIE VERRAAIER? OF WAS HY NIE ? DEUR WYLE DR. DOUW VAN DER MERWE VAN KLERKSDORP

User Photo
RudieRousseau

2 weeks
8 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Ek is nog steeds besig met my boek sowel as die 3 deel dokumentere film oor die Boere krygsgevangenes van ST. HELENA. Boerevriende daaron vra ek as Volkgenoot as u in die finansieele posisie is om enige finansieele bydraes te maak sodat die verhaal vertel moet word dit sal die eerste keer in 121 jaar wees dat dit verfilm sal word met u en mede Volksgenote gedeel kan word. Ek wil ook dankie se vir die skenkings wat ek al ontvang het.
Die rit na St Helena kos om en by R30 000.00. Die duurste is die vliegtuig kaartjies soontoe. Ek het al gedink aan roei maar dit gaan lank vat. Die eiland behoort aan die Britte en alles daar is in Britse pond dis waarom dit so duur is. Daar is redelik verblyf ens. Maar wat u gaan sien en vertel word was nog nooit gedoen gewees nie. Daarom kom ek met die hoed onder my arm en vra dat u die projek asb moet ondersteun

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com