DIE VERHAAL VAN DIE BLOU TREIN

DIE VERHAAL VAN DIE BLOU TREIN

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
0 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Ons was wereld klas. Nou is die land 10 de klas. Ek glo vir jare sal daar nie meer een trein loop na die totale vernietiging van die infrastruktuur van ons spoorweg in die hele PWV gebied. Stasies is af gebrand. Omtrent elke elektriese se kabel of draad is gesteel. In Braamfontein is oor die 800 slaaprytuie wat al meer as 'n jaar staan. Seker meer as 60 Elektriese lokos wat staan en oproes en wat besteel is van hulle juwele. En dan wil mense nog stem en dink hulle gaan iets regkry. Nie een politieke party is in staat om weer ooit die land te kry waar dit was nie. Wat nog te se ons spoorwee.?

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com