KERKPLEIN PRETORIA - DIE MAN MET DIE MOOI STEM EN SY GELOFTE BOODSKAP OP 16 DESEMBER 2009.

KERKPLEIN PRETORIA - DIE MAN MET DIE MOOI STEM EN SY GELOFTE BOODSKAP OP 16 DESEMBER 2009.

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
11 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Volksgenote ek doen 'n beroep op u indien u nog nooit 'n Geloftedag by gewoon het nie om dit die jaar te doen. Ons Volk is in 'n baie groot krisis. Seker die grootste krisis ooit omdat ons nie wil hoor nie. Omdat ons Geloftedae veruil het om deel te wees van die sogenaamde menseregte euwel. Die jaar is ek genooi om by Doornkraal se Geloftedag op Zeerust as spreker te wees. My tema is BRING JOU 4 KLEUR. Die aand by die lodge OP 15 Desember 2021 is ek genooi om oor die konsentrasiekampe te praat. Wat weet jy wat met ons Volk gebeur het met die absloute moorde van meer as 38 000 deur die britse empire? Vir navraag kontak my dat ek u meer info kan gee waar dit is en die kontak persone. Ek sien baie uit om u te ontmoet. Bring die kinders sowel as vir ouma en oupa hulle is baie welkom.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com