AS DAAR NOU 'N PERSOON WAS WAT KON TOOR HET MET 'N GEDIG DAN WAS DIT HY.

AS DAAR NOU 'N PERSOON WAS WAT KON TOOR HET MET 'N GEDIG DAN WAS DIT HY.

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
19 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Hierdie opname was jare gelede aan my gegee deur 'n vriend wat ook al 3 jaar gelede oorlede is. In my argief kom ek toe op die besonderse film af wat ek graag met u wil deel hoe pragtig ons taal Afrikaans is. Sit agter oor skink vir jou 'n glasie rooiwyn by die kaggel en maak jou oe toe en droom vir 'n slag hoe mooi ons land was.
Wie ook al hierdie opname gemaak het alle krediet gaan aan jou / julle.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com