KIMBERLEY SE TRAM ONGELUK - 'N NOSTALGIESE REIS NA GISTER DEEL 1

KIMBERLEY SE TRAM ONGELUK - 'N NOSTALGIESE REIS NA GISTER DEEL 1

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
12 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Vir my as kameraman - toer operateur en geskiedkundige is en was ek al baie bevoorreg gewees om baie plekke te sien en te ervaar wat die gewone mens nie sien nie. Hier is so stukkie in die reeks oor my lewe. Die kinderkoor was die van CANTARE. Nou hier was 'n baie hartseer verhaal gewees. Hulle was oppad Amerika toe. Toe hulle by Jan Smuts lughawe kom en aan boord wil gaan toe vra die beamptes waar is julle kaartjies want hier is geen plek bespreek vir julle nie.
Met skok moes hulle verneem die persoon wat alles sou reel is weg met al die geld. Ek kan myself ingedink het hoe die kinders en ouers gevoel het. Ek is toe gekontak en gevra om die hartseer so effe beter te maak kan ek help. Nou ja die hele groep is toe saam kimberley toe. Wat 'n besonderse ervaring was dit net nie gewees nie. Omtrent 99 % van hulle was nog nooit met 'n trein opreis nie wat nog te se in Kimberley.
En hier is die besonderese reis van my . . .

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com