'N TERUGBLIK OP DIE TWEEDE VRYHEIDS OORLOG - DIE BOEREVOLK WAS BITTEREINDERS GEWEES.

'N TERUGBLIK OP DIE TWEEDE VRYHEIDS OORLOG - DIE BOEREVOLK WAS BITTEREINDERS GEWEES.

User Photo
RudieRousseau

1 month
11 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Maak nie saak of jy in Sutherland of Baberton is nie orals is daar monumente van hierdie oorlog wat nie wil gaan le nie. Daar is so baie waaroms en hoekoms en nog steeds verskyn daar jaarliks nuwe boeke oor dit. Maar een ding wat staan soos 'n paal bo die water is die verraad wat gepleeg is. Ek lees tans 'n boek - DIE WAARHEID OOR JAN SMUTS. Van die Boere wou nie oorgegee het nie. Maar Jannie Jakkals was 'n slinkse perd gewees. Hy het alles aan die dag gele om vrede met die Engelse te sluit. Ek was by Moordenaarspoort diep in die berge daar by Dordrecht se wereld. Hier beskryf die boek die verraad wat die man gepleeg het. So jammer Robey Leibbrant het nie die sneller getrek nie.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com