WAAROM VERTEL SO BAIE MENSE LEUNS OOR SIENER? HY WAS GEEN WAARSEëR . HIER IS DIE VOLLE WAARHEID.

WAAROM VERTEL SO BAIE MENSE LEUNS OOR SIENER? HY WAS GEEN WAARSEëR . HIER IS DIE VOLLE WAARHEID.

User Photo
RudieRousseau

1 month
107 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Die reeks is amper te laat gemaak gewees. Alle krediet aan Prof Raath wat nie geskroom het om u die volle waarheid te vertel nie. Prof Raath is in besit van die oorspronklike geskriftes van Siener se dogter Anna sowel as Boy Mussmann die boesem vriend van Siener. Wie is nou meer krediet waardig as Prof Raath? Plagiaat is verskeie kere met skrywes uit sy boeke gepleeg deur 'n hele paar skrywers. Maar hulle sal eendag rekenskap hiervoor moet gee. Onskuldige goed gelowige mense het die land verlaat agv die leuns van hierdie skrywers. Goed wat Siener nooit gese het nie is so verdraai dat onskuldige mense nou nog aan vrees ly vir die toekoms.Die hele reeks van 9 dvds deur Prof Raath is by my beskikbaar. Vergewis u van feite en nie leuns nie. Kontak my gerus op 0825361917 indie u belangstel. Ek sien uit om van u te hoor.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com