Innerlike drang tot eenheid, 19 okt 2021

Innerlike drang tot eenheid, 19 okt 2021

User Photo
Boerelegioen

1 month
15 Views
Share 0 0
Category:
Description:
#boerelegioen
#volkshuis
#dieboerekom
#komopparade

www.boerelegioen.co.za
Genl Izak se kontakbesonderhede:
Selno: 063 057 0996
epos: info@boerelegioen.co.za

BL rig 'n uitdaging aan alle volkseie organisasies om te kom aanklop by die verenigde volkshuis. Jou teenwoordigheid vul die leë kamers.

Elke groep is uniek en vervul 'n lewensnoodsaaklike roeping in ons strewe na vrede, vryheid en veiligheid.

Die politieke onstabiliteit in die RSA skep 'n klimaat van onsekerheid en vrees by ons volk. Ons het nodig om te behoort aan 'n huis waar jy veilig voel.
BL nooi alle buurtwagte, GPF groepe en sekuriteits reaksie wat opereer binne Boere domineringsgebiede om te kom deel word van die verenigde volkshuis waar ons gesamentlike besluite kan neem wat tot die oorlewing en voortbestaan van ons taal, kultuur en volkslewe sal lei.

Saluut

Genl. Izak van Zyl

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com