AS JY DAAR WAS SAL JY WEET WAAROOR DIT GAAN - DIE EENS TROTSE S.A. POLISIE KOLLEGE PRETORIA

AS JY DAAR WAS SAL JY WEET WAAROOR DIT GAAN - DIE EENS TROTSE S.A. POLISIE KOLLEGE PRETORIA

User Photo
RudieRousseau

1 month
45 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Vandag as jy in Pretoria - Wes rondry en jy in die kollege was kan mens veral ek nie dink hoe het die tye verander het nie. In 6 maande sou jy 'n Polisieman wees. Trots in daardie pragtige blou uniform. Jy moes 'n eed afgele het dat jy tot jou ouers as daar 'n misdaad was in hegtenis sou neem. 'n Mens veral ek kry nou dees dae 'n hartseer om te sien hoe hierdie land wat sou baie van ons makkers in vergete toegegroeide kerkhowe vergete le nie. Soos hulle gese het - VIR VOLK EN VADERLAND?

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com