O JIS NOU'S DAAR PERDE - SOMER BAIE BAIE PERDE

O JIS NOU'S DAAR PERDE - SOMER BAIE BAIE PERDE

User Photo
RudieRousseau

2 weeks
44 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Wat 'n voorreg om die Nasionale Kampioenskappe wat aangebied was deur die SUID - AFRIKAANSE EQUESTRIAN FEDERATION te gaan afneem. Maar ook om die nuwe kampioen in haar klas Juniors DALIENKE GROBBELAAR van Tzaneen in aksie af te geneem het. Dankie ook aan Dawie Grobbelaar en sy vrou wat die borge was. Jy is welkom indien jy so geleentheid het en 'n kameraman benodig. Ek reis plaaslik sowel internationaal. Weereens baie geluk Dalienke jys voorwaar 'n ster.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com