DIE 1914 REBELLIE EN ROBEY LEIBBRANDT - WAT SOU JY GEDOEN HET?

DIE 1914 REBELLIE EN ROBEY LEIBBRANDT - WAT SOU JY GEDOEN HET?

User Photo
RudieRousseau

1 month
33 Views
Share 0 0
Category:
Description:
In sy outobiografie word daar geskryf dat Robey reg bo Jan Smuts se huis gele het met die visier op Jan Smuts gerig. As hy hom wel geskiet het wat sou die omstandighede vandag in Suid - Afrika gewees het? Sou ons onder 'n Duitse regering gestaan het? Met die verfilming van die LADYBRAND Konsentrasiekamp dokumenter het ek seker 3 grafte van Robey se graf gestaan en ek het dit nie geweet nie. Is daar iemand op Ladybrand wat vir ons sy graf kan gaan afneem asb.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com