BETHULIE ' O ' BETHULIE WAAR IS DIE EINDE VAN JOU TRANE . . .

BETHULIE ' O ' BETHULIE WAAR IS DIE EINDE VAN JOU TRANE . . .

User Photo
RudieRousseau

1 week
25 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Na die soetsappige film BEGROND wat maar net 'n storie is oor 'n ring moet Boere Volksgenote hulle vergewis van die Volksmoord wat in 126 Britse moordkampe gepleeg is. In Bethulie was meer as 5000 Boervroue en kinders aangehou gewees. Die leuns keer op keer deur verskeie geskiedkundiges sowel as die Vroue Monument moet end kry. Hoe vermoor jy oor die 38 000 Boervroue en kinders en se -die Britte het dit nie bedoel nie. EK SAL NOOIT WEER TOELAAT AS EK OP 'N PLEK IS EN WAT DEUR LIBERALE AFRIKANERS BEMAN WORD HULLE TOELAAT OM VERDERE LEUNS OOR DIE KAMPE TE VERSPEI NIE.Julle kan my maar glo!

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com