Relevansie in die stryd  begin by jouself, 9okt2021

Relevansie in die stryd begin by jouself, 9okt2021

User Photo
Boerelegioen

1 week
27 Views
Share 0 0
Category:
Description:
#boerelegioen
#komopparade
#komuitjoublokke
#dieboerekom
Die boodskap is gerig aan die agent provokateurs wat niks daarvan dink om Groot groepe soos die Boerelegioen en Suidlanders ens te infiltreer en hulle integriteit af te breek nie. Hierdie agente is nie noodwendig betaalde staatsagente nie, maar ook indiwidue wat aan 'n vervolgingswaansin ly.
Hulle karakter is om waninligitng te versamel deur homself voor te hou as 'n vriend. Sodra hy die organisasie se bestuur klaar ge-infiltreer het, begin hy met sy insameling van inligting. In 'n oogwink word so persoon getransformeervan vriend tot vyand en laat geen steen onaangeroer om die organisasie te probeer sink deur waninligting te versprei.

Dis hierdie tipe mens sal sy hele lewe wy daaraan om 'n teenstander van die organisasie te word en spandeer al sy tyd en energie om 'n saak skade te berokken en verloor relevansie om deel te word van die opmars na vrede, vryheid en veiligheid.

Saluut

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com