DIE BOERE VAN MAJUBA - HIER HET DIE BRITTE 'N DRAG SLAE GEKRY WAT HULLE TOT VANDAG ONTHOU

DIE BOERE VAN MAJUBA - HIER HET DIE BRITTE 'N DRAG SLAE GEKRY WAT HULLE TOT VANDAG ONTHOU

User Photo
RudieRousseau

2 months
18 Views
Share 0 0
Category:
Description:
So 20 jaar terug met 'n primetiewe kamera het ons die hele week by Majuba gekamp. En dit was die begind van my groot liefde vir die Boerevolk. Sy dapperheid ,durf en sy geloof in ons Skepper. Hierdie jaar is ek genooi om op Zeerust se Gelofte Fees die feesrede te gee. Bring jou 4 kleur en kom ons verootmoedig soos die manne van ouds weer voor ons Skepper. Hulle het 8000 van hulle by Paardekraal - en hier was die oorwinning groot. Dit kan weer so wees , maar dan moet jy jou kant bring!

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com