S.A. WEERMAG - SOOS TAAI SOOS 'N RATEL - SOOS WAS ONS MANNE IN ''BROWNS '' GEWEES

S.A. WEERMAG - SOOS TAAI SOOS 'N RATEL - SOOS WAS ONS MANNE IN ''BROWNS '' GEWEES

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
61 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Vandag is baie van hierdie troepe seker ook veterane soos baie van ons. Wie ook al die opname gemaak het baie dankie en alle krediet gaan na jou toe. Ek wil dit net duidelik stel ek ontvang geen geld vanaf Youtube vir die dokkies wat ek hierop sit nie. Ek doen dit sodat ons wat die Browns gedra het kan terug dink aan die kameradie wat ons gehad het. In die basis sowel asook op die grens. Ek was op Mpatcha en Katima Mullilo in 84. As dit jou opname was kontak my asb dat ek net jou naam bysit.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com