EK GROET JOU MET 'N SNIK EN 'N TRAAN OU GROOTTE.

EK GROET JOU MET 'N SNIK EN 'N TRAAN OU GROOTTE.

User Photo
RudieRousseau

3 months
48 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Vandag le daar soveel spore waar hulle ons mense 'n werk gegee het. Hier het ons mense gewerk en die land opgebou.Trots ken geen woorde nie. En wat was nou mooier as so Prinses voor 'n passasierstrein. Hierdie 'n huldebly aan hulle wat my ook soveel plesier gebring het as hulle op spoed was. Dankie drywer en stoker.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com