ST HELENA - WAT JY DALK NIE GEWEET HET NIE.

ST HELENA - WAT JY DALK NIE GEWEET HET NIE.

User Photo
RudieRousseau

2 weeks
47 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Die verhaal van ons Boere krygsgevangenes was nog nooit vertel nie. Ek is nou al 'n geruimetyd besig om op verskei plekke die waarheid oor wie is die BOEREVOLK te verfilm en die waarheid vir u te bring in hierdie 3 deel dokumenter. Die verhaal van verraad deur Afrikaners wat net goedsmoeds oorgegee het soos Genl Cronje , Marthunis Prinsloo en sy prok vriend Vilonel is aan baie onbekend. Gesamentlik het hulle 8000 Boere op kommando verraai. Genl de Wet het sy hare uit sy kop getrek van moedeloosheid omdat hulle dit gedoen het. Ek vra nederig en as 'n Boer dat u my in die projek asb moet ondersteun.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com