CLOCOLAAN 3 TOT 5 SEPTEMBER 2021 VETERAAN TREKKER BYEENKOMS EN DIE SPOOK VAN MUSHROOM VALLEY

CLOCOLAAN 3 TOT 5 SEPTEMBER 2021 VETERAAN TREKKER BYEENKOMS EN DIE SPOOK VAN MUSHROOM VALLEY

User Photo
RudieRousseau

3 weeks
22 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Kykers jammer vir die spel foute. Jy weet eks nou 304 jaar oud en my oge is nie meer lekker nie. Maar eks baie opgewonde en sien uit om julle te ontmoet. Die toer na die ou kerkhof, die jaarlike veteraan trekker by - eenkoms, die Anglo Boere Oorlog se toer na Mushroom Valley en die HEEEEEERLIKE SKAAP SPIT BRAAIERY .Man moenie uitstel nie. En as jy nog nooit op tv was nie nou's jou kans. Ek was laas week op die tv toe jaag my vrou my af. So kom gesels met my en kom ons help hierdie pragtige gemeenskap met 'n fondsie of twee.

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com