DIE SEEPSTEEN BATALJON - EL ALAMEIN ,TOBRUK - ALLES VERNIET OP GE - OFFER ?

DIE SEEPSTEEN BATALJON - EL ALAMEIN ,TOBRUK - ALLES VERNIET OP GE - OFFER ?

User Photo
RudieRousseau

1 month
14 Views
Share 0 0
Category:
Description:
Baie van u het nog in die dae van die swart en wit tv stelle groot geword. En soms wens jy so om weer 'n reeks te sien wat 'n inpak op jou lewe gemaak het. Ek was nog te jonk op te verstaan het waaroor die reeks gegaan het. Soos baie van my makkers was diensplig en grensdiens deel van ons lewe. Sal 'n mens dit ook kan vergeet en was alles verniet gewees?

Comments:

Comment
Up Next Autoplay
Visit LovingLifeTV.com